Hy sit ’n glimlag op almal se gesig. Tensy jy natuurlik die slagoffer is van een van sy poetse.

Maar wees gerus, jy sal nie sommer ’n toevallige rolprentster wees in Leon Schuster se nuwe projek, Mad Buddies, nie.

Dié fliek, wat teen middel volgende jaar sal draai, is “meer soos ’n werklikheidsreeks”, vertel

hy, maar daar is tog elemente van die loerkamera.

Lees meer oor Leon se nuutste fliek in die Huisgenoot van 17 November. 

Volg Huisgenoot op Twitter.