Dit het alles begin toe daar aangekondig word Lady Gaga het die prys gewen as beste aktrise in 'n TV-minireeks of -fliek vir haar rol in Amerikan Horror Story: Hotel.

Terwyl sy haar weg na die verhoog baan, kan gesien word hoe Leo, wat ook 'n prys as beste akteur in 'n dramaprent gewen het, luidkeels lag.

Soos Lady Gaga verby Leo stap, stamp sy perongeluk aan sy arm. Die ster van The Revenant se reaksie was kosteloos.

via GIPHY