Dogtertjies kan heerlik saamlees aan die vyf kort stories oor Emma en haar verbeeldingsmaatjie, My-my, in die boek My beste, beste maatjie deur Jeremy Daniel and Olivia Villet. Die stories is perfek vir selflees én saamlees en is beskikbaaar in die Storierak App Store vir slegs R100.

Klik hier vir meer inliging of om die storie te koop.

Kyk die animasie hier: