Onthou jy nog die sexy Pierre de Charmoy se gewilde liedjie Live On uit die 1980’s? Of Tommy Dell se romantiese I Can’t Stop Loving You? O, en Joanna Field se Don’t Fly Too High wat die hartsnare roer . . .

As dit jou soort musiek is, het ons goeie nuus. Huisgenoot het 16 ou bekendes gaan opsoek, hulle ateljee toe gebring saam met kontemporêre sterre soos Nicholis Louw, Elizma Theron, Ray Dylan en Kurt Darren, en ’n duet-album tjokvol nostalgie opgeneem – Huisgenoot Goue Treffers in Duet. Kry dit nou!

Bestel die Goue Treffers in Duet-album by On the Dot. Bel 0861-668-368 (direkte verkope) of 021-918-8811, of stuur e-pos na direct.sales@onthedot.co.za. KLIEK HIER of gaan na huisgenoot.com/artikels/Tempo/Legendes-van-toe-en-nou-sing-saam om jou bestelvorm af te laai. Dis ook beskikbaar by voorste musiekwinkels. Die album kos R99,99.