Die leeuboer van Frankfort in die Vrystaat verruil vandag eindelik sy plaasklere vir ’n troupak.

Pieter Duminy (27), een van die gewildste vrygeselle in kykNET se reeks Boer Soek ’n Vrou in 2010, het destyds gou besef sy droomvrou is nie onder die deelnemers nie.

Min het hy geweet sy’s die hele tyd reg onder sy neus!

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.