[caption id="attachment_156747" align="alignnone" width="600"]Foto: Ter illustrasie. (Wikimedia Commons). Foto: Ter illustrasie. (Wikimedia Commons).[/caption]

Die insident het om 12:45 Saterdag plaasgevind.

Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, sê hy is in ’n ernstige toestand en is na die plaaslike hospitaal gehaas waar hy behandeling gekry het.

"Nadat Netcare se helikopter by die hospitaal geland het, het hulle hom vir die vlug gestabiliseer en na ’n gespesialiseerde hospitaal in Pretoria geneem, onder voortdurende sorg van twee noodsorgpraktisyns," sê Chris.

Bron: News24