Lees twee keer meer. . .

Bespreek vir Skouspel!

Media24 Weeklikse tydskrifte het hierdie naweek (3 September) ’n winkelsentrum-promosie. Ons beloon gereelde en nuwe lesers as hulle twee of meer van ons titels koop in een van die deelnemende winkelsentrums*.

So werk dit:

1. Koop enige twee van die titels: Huisgenoot, DRUM, YOU, NewsNow, NuusNou, tvplus, Tempo, Landbouweekblad, Farming SA, Heat, SA Jagter/SA Hunter en Finweek.

2. Neem die bewysstrokie na ons kiosk in die sentrum.

3. Vul jou besonderhede op die inskrywingsvorm in.

4. Kies ’n geskenk – enige iets van penne tot yskasnotaboekies en selfs ’n reeks garetolletjies.

Wen groot!

Deur in te skryf staan jy ook ’n kans om een van die volgende te wen:

- ’n Dubbelkaartjie vir die Huisgenoot-Musiekvaart van 9 tot 12 Maart 2012.

- Een van twee iPads.

* East Rand Mall, Benoni | Langenhoven Park, Bloemfontein | Loch Logan Waterfront, Bloemfontein | Canal Walk, Kaapstad | Cavendish Square, Kaapstad | Mountain Mill Mall, Worcester | Somerset Mall, Somerset-Wes | Gateway Mall, Durban | Pavillion Mall, Durban | Eastgate Mall, Johannesburg | Mopanya Mall, Soweto | Walmer Park Mall, Port Elizabeth | Centurion Mall, Centurion | Menlyn Park Mall, Pretoria | Woodlands Mall, Pretoria | Cresta Mall, Johannesburg

Kommentaar (5)( Sê jou sê )