Sedert die aankondiging het die OB se webtuiste tegniese probleme ondervind. Huisgenoot se susterspublikasie News24 het egter intussen die OB se verslag bekom.

LAAI DIE VOLLEDIGE VERSLAG HIER AF.