Dalk was dit die selfvertroue waarmee sy die vrae beantwoord het of haar skitterglimlag en natuurlike grasie.

Marilyn Ramos (21) het ’n groot indruk gemaak tydens die Mej. SA-wedstryd.

Nou wil dié argitektuurstudent van Klerksdorp wys sy is meer as net ’n skoonheidskoningin.

Lees meer in die Huisgenoot van 20 Desember.