Noudat Leanne du Preez al binne ’n paar maande met die hulp van Huisgenoot se deskundiges 15,5 kg van haar 191,5 kg afgeskud het, kan sy eindelik haar drome en die werklikheid aanmekaar begin weef.

Bespreek vir Skouspel!

Leanne vryf oor haar maag. “Dis hier waar ek die meeste gewig verloor het,” sê die 21-jarige donkerkop opgewonde.

“Ek kan nie wag dat ek en my kêrel ver ente op sy motorfiets kan gaan rondrits nie, maar ek is steeds te swaar.”

Lees meer oor Leanne se vordering in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. Volg haar ook op Facebook om op hoogte te bly.

Volg Huisgenoot op Twitter.