Hulle het elke denkbare dieet beproef om die ekstra vetjies af te skud, maar die skaal het die viand gebly.

En nes Leanne du Preez (21) van Uitenhage het hulle later almal soos gevangenes in hul eie lyf begin voel.

Maar danksy Huisgenoot het Leanne (BO) tot dusver 16,5 kg van haar 191,5 kg afgeskud en so ’n lewensvonnis as vettie begin afgooi (Ek smelt weg – vir ander vetties!, 3 November).

En saam met haar het ook 100 ander lesers nou nuwe hoop op ’n skraal, gesonde toekoms.

Lees meer oor die lesers se gewigsverlies tot op hede in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.Sluit ook by die Klop die Skaal-Facebookgroep aan. 

Volg Huisgenoot op Twitter.