Pleks van braaihoender met broccoli en kaassous eet sy deesdae hoender sonder vel en roerbraaigroente. Pleks van in die huis vir die wêreld wegkruip, stap sy flink dorp toe.

Bespreek vir Skouspel!

En waar mense haar voorheen aangestaar het asof sy ’n ruimtewese is, kom hulle haar nou aanmoedig om vas te byt en ’n volle 130 kg af te skud.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan loer ons in by Leanne du Preez en hoor hoeveel gewig sy reeds afgeskud het.

Ons ontmoet ook die span kundiges wat Leanne sal help om haar slanke doelwit te bereik.

Klik hier vir al die inligting oor ons Projek Klop die Skaal.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.