As jy vandag die ou treffer van Dolly Parton hoor waarin sy aankarring oor hoe sy van “nege tot vyf” moet werk, klink dit na iets uit die goeie ou dae.

Want deesdae kan die werkdag maklik strek van nege tot sewe, agt tot ses, of selfs van sewe tot nege.

Ja, werkdae van agt uur is vir baie mense ’n luukse, en so ook ’n vyfdag-werkweek.

Maar skort daar nie iewers iets wanneer ál meer ouers soggens douvoordag werk toe ry en saans eers ná donker tuiskom nie?

Dié debat is weer op almal se lippe nadat ’n baas van een van die voorste ondernemings ter wêreld onlangs ’n bom laat bars het.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.