Dit was glo die suksesvolste, bes beheerde program vir die verspreiding en gebruik van onwettige opkikkers in die geskiedenis van sport.

En die man in die middel van die skandaal is niemand anders nie as Lance Armstrong, tot nou dalk die grootste fietsryheld van alle tye.

Maar die klad op sy naam en die moontlikheid van kriminele vervolging skeel hom blykbaar min.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.