In die nuutste uitgawe van Huisgenoot (8 September) kyk ons na nuwe stamselbehandeling wat die oud-Springbokrugbykaptein, Joost van der Westhuizen, dalk nuwe hoop kan gee.

Bespreek vir Skouspel!

Toe Joost se mediese span hiervan hoor, het hulle dadelik planne gemaak dat hy ook die eksperimentele behandeling kry.

Die sogenaamde mesenchiem-stamselbehandeling is die die nuwe gonswoord in stamselnavorsing. Maar wat behels dit alles en watter hoop bied dit vir mense soos Joost?

Lees meer in die nuutste Huisgenoot en sien ook grafieke van presies hoe die prosedure werk.

Volg Huisgenoot op Twitter.