Hulle is die oulike paartjie van 7de Laan: hy ’n blondekopkunstenaar en sy die  pragtige modepop.

En ai, so verlief! Elke weeksaand voer Ivan Botha en Donnalee Roberts, Pieter en Annelie in dié sepie, ons mee na die verbeeldingswêreld van Hillside, maar agter die skerms droom dié twee pelle ook van sukses op die silwerdoek.

En hulle het groot planne.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg ons op Twitter.