Vra in Gansbaai se omgewing na Louis Otto en die reaksie is elke keer dieselfde: “O, mnr. L. Otto, die man wat sewe jaar gelede R20 miljoen in die Lotto gewen het?”

Dan hoor jy hy woon hier naby op Franskraal en is weer getroud. En die vrou wat sy hart gesteel het, is die eerste een wat by al die nulle in sy bankrekening kon verbykyk, vertel die kitsmiljoenêr.

Lees meer in die Huisgenoot van 27 Desember.