Volgens die weerburo kan kitsvloede in 'n wye area, wat Alberton en omliggende dele insluit, verwag word. Kyk hier hoe het die hemel se sluise oopgetrek:

Het jy vandag die wolkbreuk ervaar? Deel gerus jou foto's van vandag se wolkbreuk op ons Facebook-blad of op Twitter by @huisgenoot met dit hutsmerk #AlbertonWolkbreuk.