Pat het gister vir sy meisie, Kate Symons, die jawoord gevra. Die paartjie is al sedert hul skooldae saam.

Die radio-aanbieder Darren Scott het die paartjie op Twitter gelukgewens. ‘‘Veels geluk @PatLambie met jou verlowing aan Kate! Ek wens julle albei ’n geseënde, gelukkige lewe saam,’’ het Darren getwiet.

Kate is ook op haar Facebook-profiel oorval met gelukwensinge. Veels geluk julle twee!

-  Lara Atson