Hy en sy vrou, Danél, is oorstelp oor klein Anán.

“Dit beteken wolk; sy het beslis iets met die weer daarbuite te doen,” het hy op Facebook gesê.

“Ons is so trots.”

Aanhangers het die paartjie dadelik gelukgewens.

“Die wolkie het sowaar reën gebring. God seën julle,” het Mareli Van Eeden Theron op dié sosiale network geskryf.

“Ons is so bly dat sy nou uiteindelik hier is!!!!!!!!!! Awesome!!!! Kan nie wag om haar te ontmoet nie!” het Elfriede Hagedorn gesê.

- Joshua Carstens