“My beste vriend . . . ek is lief vir jou!!” is al wat die Olimpiese legende Michael Phelps (31) Sondag by ’n foto van hom en sy modelvrou, Nicole(31), op hul troudag, vroeër in 2016, geskryf en dit met sy aanhangers gedeel.

My best friend.... I love you!!

A photo posted by Michael Phelps (@m_phelps00) on

Die ster het Donderdag op Facebook Live erken dat hy en sy geliefde inderdaad reeds 13 Junie in die dorp Paradise Valley, in die Amerikaanse deelstaat Arizona, getroud is – dit was kort voor die swemmer se laaste Olimpiese Spele in Rio de Janeiro in Brasilië. Michael se bruid het ook ’n foto van hulle troudag op Instagram gedeel. “(Dis) regtig die gelukkigste dag van my lewe @m_phelps00, dankie!” het sy by die foto geskryf.

Truly the happiest day of my life @m_phelps00 thank you @boonestudios for capturing this day ?

A photo posted by Nicole Michele Johnson (@mrs.nicolephelps) on

Die paartjie deel ook graag foto’s van hulle vyf maande oue babatjie, Boomer, en glo dit of nie – dié rakker het sy eie Instagram-rekening en daar is hy ’n ster met meer as 750 000 aanhangers. Hier is van die oulikste foto’s van hom wat onlangs op Instagram gedeel is.

I'm off on the road again!!??? Thanks @alpalagonia #wheelsup #boomertravels

A photo posted by boomer phelps (@boomerrphelps) on

Just getting ready for Halloween !!!??thanks for my outfit @arschmitty !!

A photo posted by boomer phelps (@boomerrphelps) on

Nothing like my walks!!! #ilovewalksbeforebed #uppababy #underarmour

A video posted by boomer phelps (@boomerrphelps) on

Put me in coach!! I'm ready!! Trust me!! @ravens @raylewis #boomertravels

A photo posted by boomer phelps (@boomerrphelps) on

Bronne: Facebook, Instagram, CNN