Die gholflegende Gary Player is ook ’n romantiese siel. “Ná 60 jaar se getroude lewe, het ek en Vivienne stilletjies ons huweliksbeloftes vandag weer by ons huis saam met ons familie hernu,” skryf hy op Instagram.

Geluk julle twee! Julle lyk pragtig.