“Ek moet ses weke lank rustig wees. Ek het pyn en dis ongemaklik, maar ek is bly ek het dit gedoen,” sê Arno.

“Ek het ’n bietjie op ’n plaas in Tzaneen gaan uitrus.”

Sterkte, Arno!