[caption id="attachment_125319" align="alignnone" width="600"]Die vorige keer wat dié verskynsel plaasgevind het was in 2006. Foto: NASA Die vorige keer wat dié verskynsel plaasgevind het was in 2006. Foto: NASA[/caption]

Die verbygang is uiters raar en gebeur net 13 keer in ’n eeu. Die vorige keer wat dit gebeur het was in 2006.

Indien jy dit dié keer misloop, sal jy die gebeurtenis eers weer in 2019 kan sien.

Die Slooh-sterrewag saai die planeet se vordering regstreeks van afstandbeheerde teleskope af. Die groep waarsku nuuskieriges om liefs nie reg in die son te kyk nie, wat dit kan jou sig baie, en in gevalle ernstig, beskadig.

Die sterrekundige en skrywer Mark Thompson wys hier hoekom jy as mense nie deur ’n teleskoop na die son moet kyk nie. En wees gewaarsku, dit is ’n grusame gedoente!

Bronne: Astronomy.com; Mashable.com

Psst...so gepraat van die ruimte

Het jy al jou kaartjies bespreek vir Gateway to Space: Die uitstalling? Gaan loer hier vir ’n agter-die-skerms-kykie en bespreek vandag nog jou kaarjie by Computicket.

GTS colour on black HG

Bronne: businessinsider.com, ufoevidence.org, mirror.co.uk, huffingtonpost.com

Ook op Huisgenoot.com

Kan jy glo? Dié nege vreemde goed gebeur in die ruimte met ruimtevaarders

Bel ons binnekort vir ET? Stephen Hawking meen beslis so

Dié foto van Suid-Afrika vanuit die ruimte sal jou asem wegslaan

En daar vertrek die sonaangedrewe Solar Impulse 2 vir ’n reis om die wêreld!

Houston, ons het ’n superaanhanger! SA man besoek Nasa meer as 60 keer