Henri wat daarvan aangekla word dat hy in Januarie 2015 sy ouers en broer met ’n byl doodgekap het. Sy suster, Marli, is ernstig beseer.

Die saak het Donderdag, die 30ste dag van sy verhoor, in die hooggeregshof in Kaapstad voortgegaan waartydens die DNS-deskundige, lt.kol. Sharlene Otto deur die Van Breda-regspan onder kruisverhoor geneem sal word.

VOLG DIE VERRIGTINGE REGSTREEKS HIER