Gebroke en sprakeloos.

[caption id="attachment_174183" align="alignnone" width="600"]Foto ter illustrasie. Foto: Pexels Foto ter illustrasie. Foto: Pexels[/caption]

Dit is hoe die sangeres Ariana Grande sê sy voel na ’n vermeende terreuraanval by haar konsert in Manchester, Engeland, gisteraand.

’n Selfdoodbom was na bewering die oorsaak vir die ontploffing. Die ontploffing is glo deur ’n spykerbom veroorsaak en ooggetuies het vertel hulle het “moere en boute orals sien vlieg”.

Ariana het pas haar laaste liedjie klaar gesing toe die ontploffing afgaan.

Hier is van die foto’s en beeldmateriaal van mense wat by die konsert was.

 

 

 
 
Ander bekendes het ook hul steun aan Ariana en almal wat deur die aanval geraak is, op Twitter gedeel: