“Ek sien hoe hy sy hande saamslaan. Hoe hy altyd omgegee het. Sy menslikheid het nooit gefaal in die gesig van euwel nie.”

Die diens is deur ds. Natalia Strydom waargeneem.

“Hy staan vandag in die groot regbank voor die groot regter,” het sy gesê.

“Elke keer kom soek die Here ons soos ’n baasspeurder wat nooit moed opgee nie.

“God kom haal jou. Piet was in die donkerste hole, maar dit was nie te donker vir die Here om hom te beskerm nie. Hy het hom vandag met ope arms verwelkom.”

Die akteur en sanger Ian Roberts het die Radio Kalahari Orkes se liedjie Byleveld ook as huldeblyk vir die oorlede baasspeurder gesing.

Piet het ná sowat ’n week in die Life Wilgeheuwel Hospitaal in Roodepoort op 24 Mei sy stryd teen kanker verloor.

Huldeblyke aan Piet Byl