Donderdagmiddag is dramatiese beeldmateriaal in sosiale media gedeel waarin verskeie waens van ’n passasierstrein by die Pretoria Noord-stasie in ligte laaie is. Brandstigting word vermoed. Sover bekend is niemand in die voorval beseer nie.

Daar in hierdie stadium is nie veel meer inligting bekend nie.