Komiese beeldmateriaal uit Glenrose in Texas het die oomblik vasgevang toe ’n volstruis ’n vrou by ’n plaaslike natuurlewesentrum byt. 

Die volstruis betrap Holly Bennett (41) onkant by die Fossil Rim-natuurlewesentrum. Holly, wie se man tans saam met die Air National Guard in die buiteland ontplooi is, het die sentrum besoek as ’n leerervaring vir haar tweejarige drieling