Ene Rudi het dié video by die Addo-olifantpark in Julie vanjaar geneem. “Hy of sy het vanaf die randjie water probeer drink en afgegly. Ons was met afgryse vervul, want ons het geweet as hy verdrink sou daar niks wees wat ons daaraan kon doen nie.”