Dit kom nadat sy haar gehoor se eerlikheid wou toets.

“Vetroue is die steunpilaar van ’n verhouding,” het Ellen op die kletsprogram gesê. “Ek het veertien jaar gelede gesê [die program] gaan soos ’n verhouding wees.” 

Ellen konfronteer die dief en sit haar in die “Ellen-tronk” !