’n Man met ’n velsiekte wat veroorsaak dat hy gewasse, so groot soos tennisballe op sy gesig ontwikkel het, wil mense opvoed en raad gee.

Hy is deur sy mediese versekeringsmaatskappy weggewys oor hy aangesê is dat hy eerder kosmetiese chirurgie moet ondergaan.

Kyk video hier:

– Magazine Features