Op versoek van die nuwe eienaar is die media toegang tot die Van Breda-moordhuis geweier tydens Dinsdagoggend se ondersoek ter plaatse. Dié inspeksie vorm deel van Henri van Breda se verhoor.