In hierdie video kla Mila oor haar sitplek langs ’n groot kekkelbek op ’n vliegtuig.

Sy was baie geïrriteerd oor dié kekkelbek soveel vrae vra terwyl sy net wou ontspan op die vliegtuig.

’n “Wonderwerk” gebeur en Mila maak haar doekie vuil en uiteindelik het die kekkelbel toe einde gekry.

In een van Mila se video's praat sy ook oor hoe swaar dit vir haar ma moet wees om “ma-dinge” te doen.

Veral oor haar ma ’n tweeling en nog twee ander kinders het.

 

Mila has discovered the joys of motherhood ???by @kaitsta my daughter

A post shared by Katie (@kcstauffer) on

Mila het ’n tweelingsussie wat net so skattig is!

 

When you offer your bestie food and they don't say no ?

A post shared by Katie (@kcstauffer) on

Is hulle nie oulik nie?