[caption id="attachment_168600" align="alignnone" width="600"]Foto: Rescue Care/ Skermgreep/News24 Foto: Rescue Care/ Skermgreep/News24[/caption]

Die 33-jarige man is glo van die Paradise Valley-brug gegooi, het Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care, gesê.

Die polisie, reddingsbeamptes en paramedici moes hul weg deur moeilike terrein baan om by hom uit te kom.

Geen verdere inligting oor wat met hom gebeur het, was onmiddellik beskikbaar nie.

Kyk video hier:

Bron: News24