Dié besonderse toneeltjie is vasgevang deur Graeme Mitchley (45), ’n adjunkhoofonderwyser by ’n skool in Edenvale. Die leeu het uiteindelik die kalfie buite sig gevolg en ons sal nooit weet hoe dié ongewone ontmoeting geëindig het nie ...