Yuvir Pillay, beter bekend as Sketch Bongo, het Sondag op sy Facebookblad ’n aankondiging gemaak dat daar ’n verrassing op kykers wag.

Hy het egter gebieg dat Bobby deel van die verrassing is. Kykers kon nie wag om te sien watter liedjie die twee saam op die verhoog gaan aanpak nie!

En daar val Bobby weg "Spieëltjie,spieëltjie sê vir my hoe sien ander mense my? Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?"

Sketchy Bongo sit dan sy unieke draai op die geliefkoosde treffer.

Kyk hier hoe die twee die verhoog aan die brand gehad het: