[caption id="attachment_158453" align="alignnone" width="600"]Foto's: Jana van der Merwe, Huisgenoot-argief Foto's: Jana van der Merwe, Huisgenoot-argief[/caption]

Dié diens, wat die openbare gedenkdiens om 12.30 by Loftus Versfeld voorafgaan, is deur Joost se naaste familielede bygewoon sowel as sy eerste vrou, Marlene Duvenhage, en die oud-Bokafrigter Heyneke Meyer en die rugbylegende James Small.