Dinge kan wild gaan daar buite . . . En vir baie is grimering ’n pantser teen die wêreld en al sy aanslae. Die video is Sondag 30 April op YouTube gelaai en is reeds meer as 1,2 miljoen keer gekyk!