Een van die pendelaars wat gevlug het, het dit as “absoluut skrikwekkend” beskryf.

Katie Watts het die volgende op Twitter gedeel. Sy noem ook dat sy nog nooit tevore so vinnig op ’n “ordelike manier” beweeg het nie.

Die moltreindiens tussen Elephant-, Castle- en Paddingtonstasie is deur die voorval tot stilstand gedwing. Dit het tot nog vertragings gelei.

Die polisie ondersoek die voorval. In hierdie stadium word dit nie as 'n moontlike daad van terreur beskou nie.

Bronne: independent.co.uk, foxnews.com, straitstimes