Die musiekvideo is eindelik hier; gelukkig is daar niks van dié soort streke nie.

Usher (35) spog liewer met sy danspassies in ’n klub, terwyl Nicki (31) haar rapvaardighede en bates afwys.

Kyk hier daarna:

-      Lara Atson