Die boek gaan alles dek: vanaf hulle eerste ontmoeting op X Factor tot hoe hulle dit hanteer om heeltyd so vêr hul geliefdes af te wees.

Is jy net so opgewonde om jou nuwe gunsteling-boek in die hande te kry? Ons is vir seker!

- Janine Nel