Die oomblik van waarheid kom ál nader in die vonnisverrigtinge waarin die voormalige paralimpiese held vir die tweede keer gevonnis word weens die skietdood van sy meisie Reeva Steenkamp.

Trane het Oscar tydens sy verskyning voor in die hof oorweldig en hy moes sluk om dit te beheer.

Hier is foto-oomblikke voor in die hof:

[post-slider]