Lees ook: Draai toe daardie krane! 15 wenke om water te bespaar

Tot waar die eksentrieke SuzelleDIY op Wêreldwaterdag (22 Maart) koers kies na die pragtige Leeuwenhof in Kaapstad. Die muisstil Mariaan word vir eers opsygeskuif om plek te maak vir die formidabele inwoner van die huis: niemand anders nie as die Wes-Kaapse premier, Helen Zille.

Maar pleks van die gedugte politikus wat gewoonlik nie ’n aks terugstaan vir konflik nie, bring die vrou in die pienk japon ’n prettige kinkel, iets wat ’n mens nooit sou kon voorspel nie.

Lees ook: Suzelle DIY se selfdoen-wenke eersdaags kassie toe

Danksy die twee se kaskenades, deurspek met doenbare en praktiese waterbesparingswenke, gaan jy gereeld lekker lag en die swaarmoedigheid gaan plek maak vir ’n ligter hart.

Ander stories op Huisgenoot.com

Sit dit af, sit dit af . . . Só kan jy lag-lag krag én geld spaar!

Spaarwenke – van die verspotte tot die verstandige

Kosblikidees: Die groot vyf van ’n gesonde kosblik

Oorlewingswenke vir ouers

Dié maatreëls maak jou huis veiliger