Wat kry jy as jy ’n paslaken, twee stukke van ’n besemstok, babapoeier, ’n sokkie én Suzelle bymekaarsit? ’n Gerieflike dag op die strand! Hier is maklike en slim planne vir 'n gerieflike dag op die strand.