Van die onthutste skare het aanvanklik weggehardloop maar weldra het sommige weer teruggekeer om die wapperende tentpanele onder beheer te probeer bring.

Nog foto’s van die vlieënde tentpanele deur Sthembiso Sithole op Twitter gedeel.