Met News24 se slim aanlyn-portaal kan jy kyk presies wanneer jou buurt beurtkrag sal ondervind.

Die (heeltemal gratis!) webtoepassing, Grid Watch, laat gebruikers hul voorstad se naam intik en genereer dat ’n maklik verstaanbare skedule wat wys wanneer ’n kragonderbreking vir jou gebied geskeduleer is, afhangende van watter skedule (Skedule 1, 2, 3A, 3B) Eskom in daardie stadium gebruik.

Die beste deel? Grid Watch sal jou skedules vir die volgende twee weke wys.

Die nuuswebtuiste wil glo die app vir Android en iOS ontwikkel sodat jy dit enige plek kan gebruik.

gridwatchbutton

Of besoek: http://loadshedding.news24.com/