Kunstenaars soos Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, BlackByrd, HemelBesem, Brendan Peyper en Andriëtte het gaste met hul sang vermaak.

A photo posted by Chantelle (@chantelle.moll) on

Van die kategorie-aanbieders was Robbie Kruse van Bravo!, Johrné van Huyssteen van Die Groot Ontbyt, die akteur Jody Abrahams en Theodore Jantjies van 7de Laan.

A photo posted by Theodore (@theo_jantjies) on
Lees ook: Andriëtte, Elvis Blue, Karen Zoid en Francois van Coke van vanjaar se groot Ghoema-wenners Elvis Blue was die groot wenner van die aand: Hy is met niks minder nie as ses pryse, insluitende manlike kunstenaar van die jaar, huis toe.
Die ander groot wenners was Andriëtte, wat onder meer die toekenning vir vroulike kunstenaar van die jaar ontvang het, en die rocker Francois van Coke, wat onder meer weggestap het met die prys vir Rock-album van die jaar.

A photo posted by Lauren Badenhorst (@laliewild) on

Klik deur die gallery en kyk net hoe spoggerig het van ons gunstelingsterre op die blou tapyt gelyk:

[post-slider]

Ander stories op Huisgenoot.com:

Kurator van Huisgenoot-uitstalling met Kanna vereer in ons 100ste bestaansjaar

Kyk: Groot opwinding in dié geliefde Pasella-aanbieder se huishouding

Hierdie wakkerweeswenke kan keer dat JY gekaap word

Kyk: Ouma Trys se histeriese kennismaking met Face Swap

Kyk: Bobby van Jaarsveld ontdek Face Swap en die resultaat is skreeusnaaks!