Landwyd het talle op Donderdag, 1 September 2016, die sonsverduistering waargeneem. Huisgenoot-fotograaf Martin de Kock het hierdie in Johannesburg vir ons saamgestel.

Die vorige sonsverduistering het in 2009 plaasgevind.

Volgens Willie Koorts van Suid-Afrikaanse Astrologie-observatorium in Kaapstad ervaar ons twee maal per jaar sonsverduisteringseisoene, waar die Aarde deur die snypunte van hierdie bane beweeg. Die son, maan en Aarde lyn dan perfek op sodat die maan se skaduwee op die Aarde val (maansverduistering) of die maan s’n op die Aarde (sonsverduistering).”