Ons parlementariërs het gister weer gal gebraak in die huis in Kaapstad toe politieke partye ’n geleentheid gegun is om hul sê te sê oor die afgelope munisipale verkiesing.

Kyk hier hoe hy na die adjunkpres. Cyril Ramaphosa as “Ronald McDonald” verwys: